Kuier

TYD OM TE TREK?

Eenuur in die nag kan André van Niekerk nog rustig in Seoel, Korea, se strate rondstap. Trouens, dis so veilig daar dat sy vriendin sy huissleutels halftwaalf die nag op haar fiets vir hom kon bring.

“Jy kan jou laptop op die coffee shop se tafel los en toilet toe gaan. Met jou terugkeer sal dit steeds daar wees,” sê hy.

Dis een rede hoekom hy nie sal terugkeer Suid-Afrika toe nie.

Dienslewering is nóg een.“Ek het my bestuurslisensie na ’n Koreaanse een verander,” vertel hy.“Ek moes ’n toets skryf en vorms invul. Toe ek vra wanneer ek die nuwe lisensie kan kom afhaal, het ek aan twee weke gedink. Raai wat? Dit was binne ’n uur gereed.”

Nog ’n rede hoekom hy nou Koreaans

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related