Terug Skool Toe? Nie My Kind Nie!
Groot teenkanting is aan die opbou onder ouers wat sê hulle weier om hul kinders skool te stuur terwyl die Covid-epidemie nog onbeheers in Suid-Afrika voortwoed. Terwyl duisende onderwysers môre by skole moet aanmeld om voor te berei vir die hervatti