Kom nader, kewertjies
May 24, 2020
3 minutes
Tuiniers is alewig in ’n stryd gewikkel om insekte uit hul tuin te hou, maar ware tuiniers, tuinmaak-entoesiaste en boere besef insekte speel ’n integrale rol in die ekologiese ketting in jou tuin.
Ons het virtueel by die insektekenner Arné Stander gaan kuier om ons te help om meer raak te sien as net insekte se uitpeuloë en antennas.
Hy is deel van Babylonstoren se tuinspan, waar hy as bewaringsekoloog en entomoloog werk. Babylonstoren is ’n plaas
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days