Die Tuinier Tydskrif

Versterk jou biodiversiteit

Hoe om natuurlewe na jou tuin te lok

Volhoubaarheid is ʼn gonswoord wat oral op sosiale media gebruik word. Maatskappye gebruik die term in hul bemarking, en hele nywerhede het daarrondom ontstaan. Ongelukkig het die herhaalde gebruik daarvan ʼn negatiewe effek – dit begin om sy betekenis en belangrikheid te verloor. In die omgewingskrisis waarin ons ons tans bevind, is verbintenis tot ware volhoubare praktyke egter belangriker as ooit tevore.

Alles is egter nie net pessimisme nie. As elke nuwegeslagtuinier oor die wêreld hul deeltjie bydra om die omgewing te help, kan dit ʼn ongelooflike uitwerking hê. En een van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.
Die Tuinier Tydskrif3 min read
Heldinne van TUINBOU
PLANTWETENSKAPPE Elke nou en dan kry jy ’n onbesonge held, ’n persoon op die agtergrond wat stil-stil die wêreld vorm met ’n verstand wat geen perke ken nie en ’n vasberadenheid om sukses te behaal; dit is niemand anders as Edavalath Kakkat Janaki Am
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related Books & Audiobooks