Derduisende transaksies vertraag
May 24, 2020
2 minutes
Riana de Lange
FOTO: WALDO SWIEGERS
Die oordrag van sowat 650 eenhede in die ikoniese The Leonardo-ontwikkeling in Sandton, die hoogste gebou in Afrika, is onder derduisende eiendomsregistrasies wat meer as ses weke vertraag is omdat die aktekantoor gedurende die vlak 5-inperking gesluit was.
Afgesien daarvan dat miljoene ran-de se oordragkoste, BTW betaalbaar deur ontwikkelaars en heffings aan die aktekantoor gevolglik eers veel later aan die Suid-Afrikaanse
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days