Rapport

Terug skool toe? Nie my kind nie!

Groot teenkanting is aan die opbou onder ouers wat sê hulle weier om hul kinders skool te stuur terwyl die Covid-epidemie nog onbeheers in Suid-Afrika voortwoed.

Terwyl duisende onderwysers môre by skole moet aanmeld om voor te berei vir die hervatting van die skooljaar op 1 Junie het ’n kwart van ouers in ’n internetpeiling gesê hulle sal “beslis nie” hul kinders skool toe stuur nie. Die Ipsos-peiling is gedoen onder 1 000 Suid-Afrikaanse ouers wat internettoegang het. Meer as 130 000 mense het reeds ’n petisie geteken teen die opening

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo