Kuier

MOET SKOLE WÉÉR SLUIT?

Die land se skole het vroeg in Junie vir leerders in graad 7 en graad 12 heropen ondanks heftige besware van ouers, onnies en vakbonde weens die gevare van Covid-19. Dis nou net meer as ’n maand later en die onderwysdepartement beplan steeds om ander grade in te faseer al moes talle skole weer sluit weens die verspreiding van die virus.

Teen druktyd het die departement nog nie amptelike syfers bekendgemaak nie, maar luidens berigte op Netwerk24 lyk dit asof meer as 450 skole reeds in die ses provinsies waarvoor beperkte syfers bekend was, gesluit is met meer as 815 positiewe gevalle wat sedert middel Mei aangemeld is toe onderwysers weer moes aanmeld by die werk. Net voor druktyd is ook berig 196

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat