Rapport

Inperking eis tol by kleuterskole

Derduisende kleuterskole gaan Covid-19 nie oorleef nie.

Dié sektor het onherstelbare skade gely weens ’n kombinasie van die feit dat die skole eers op 6 Julie ná ’n hofaansoek kon oopmaak, ouers se werkverlies, vrese vir die virus en min tot geen hulp van die departement van maatskaplike ontwikkeling.

Anton van der Merwe, besturende direkteur van die SA Childcare Association, ’n sambreelliggaam wat onder meer administratiewe hulp en dienste aan kleuterskole verskaf, sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band