Rapport

’n Manier om die verval te oorleef

‘Hier sal ek tot niet gaan. “Nie omdat ek aan dié grond verknog is nie, gewoon omdat die buiteland anders dalk maar nie noodwendig beter is nie. Oorsee verlep alles dalk net meer beteueld.

“Hier sal ek my gat sien: ’n klein voorval dalk, ’n vinnige skoot by my tuinhek . . .”

Só skryf Johan Myburg, die pas bekroonde en mees onlangse wenner van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se gesogte Hertzogprys vir poësie, in een van sy eerste gedigte in sy oorrompelende bundel Uittogboek.

Maar moenie ’n fout maak nie, hierdie skryf, hierdie neerpen van ’n baie bekende Suid-Afrikaanse aktualiteit eindig nie in ’n tipe boedeloorgawe nie. Allermins.

“Dat ek sal gaan dit weet ek wel – dilemma is ek kan dalk tien dalk honderd soortgelyke insidente oorleef want die lyf is taaier as wat jy vermoed.”

En dis dié einste lang lyf wat die gryskop 25 jaar gelede óók onder die soeklig van die Akademie gebring het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related