Rapport

Is die ramp ’n poort na die lewe of die dood?

Wanneer en waar het die idee ontstaan wat uiteindelik die karakter Gustav van Aardt en Die kleinste ramp denkbaar sou word? En hoe gaan jy lesers antwoord wat wil weet wát “die kleinste ramp denkbaar” is?

Toe ek besig was om Kamphoer te skryf, dalk selfs nóg vroeër, was ek een winter op die plaas waar ek grootgeword het, die einste Mispa in die distrik Rouxville wat in die opdrag van die boek genoem word. Ek het ’n slegte griep gekry en is vir die eerste keer sedert my skooldae na die dokter op Rouxville, dr. Willem Hanekom, ’n heerlik eksentrieke man met ’n uitspattige verbeelding en ’n onstuitbare praatlus.

Die besoek het maklik ’n uur geduur waarin hy onophoudelik gesels en die een Rembrandt van Rijn-sigaret ná die ander gerook en my selfs ’n inspuiting gegee het met die sigaret in die ander hand. Een van die goed wat hy my vertel het, is dat sy eintlike belangstelling die filosofie is, en asof hy sy aanspraak wou illustreer, het hy daar tussen die botteltjies op ’n rak ’n boksie gekry wat hy op die tafel, en ek het my verbeel ek het my ouma se handskrif op een herken. Dit was die soort ding wat my ouma gedoen het, mooi gedagtes versamel wat sy vir die een of ander ontvanklike siel kon gee. Ek dink die stapeltjie in Van Aardt se toilet kom ook van my ouma af.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related