Huisgenoot

Nuut op die rakke

“Is jy Eugene wat in die krotbuurte van die 1960’s grootword, op hoërskoolmeisies jag in ghettostrate, dansplekke, suipplekke, lounges, ladies’ bars, smokkelhuise, die gentleman-skollie wat ’n joernalis word met ’n voorliefde vir klassieke Russiese romans en wat ’n moord pleeg?”

Kirby van der Merwe lag oor die foon. “Nee, ek het darem nie moord gepleeg nie. Die res vertel ek jou later.” Hy het toe nie, maar het darem my ander vrae beantwoord.

Jy is ’n uitstekende romanvertaler. Vind jy die proses prikkelend?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related