Nuut op die rakke
Feb 07, 2020
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
VERGEET MY NIE
Deur FRANÇOIS BLOEMHOF (Queillerie, R240*)
Die liefdesverhaal van Mardaleen Derks en haar man, Hugo, begin in Potchefstroom en maak ’n draai in Londen en Kaapstad voor hulle in Namibië nesskop. ’n Fliek én boek hieroor word rondom Valentynsdag bekendgestel – die boek op 10 Februarie en die fliek op 14 Februarie.
François Bloemhof het die roman geskryf wat deur hul ware liefdesverhaal geïnspireer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days