Huisgenoot

Nuut op die rakke

MINDER AS NIKS

deur IRMA VENTER (Tafelberg, R332*)

1 Hoekom het jy van jou S-reeks weggebreek? Ek het ’n karakter geskep vir die boek Sondag, maar sy kon toe nooit ordentlik na vore tree in daardie S-boek nie. Ek wou hierdie karakter – Ami Prinsloo – haar eie volwaardige stem, en dus boek, gee.

Ek werk nou aan die tweede -boek. (Dis dan ook die reeks se naam.) Daarna vermoed ek sal ek weer ’n S-boek takel, maar mens weet nooit. Karakters en stories kom meld hulle soms by jou aan op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related