Landbouweekblad

Misdaadskrywer kry lekker as boewe aan pen ry

Wat was die sneller vir Gerugte van ’n ontvoering?

My joernalistieke instinkte tree gewoonlik in wanneer ek begin dink aan moontlike temas vir ’n nuwe boek. Ontvoerings het omtrent ’n misdaadmodegier in Suid-Afrika geword en ek het besluit op so ’n ontvoering (of vermeende ontvoering), maar met ’n paar kinkels, sodat dit die kapstok kan word waaraan ek ander temas kan hang.

Vertel meer van Ella Neser. Dit is nou al die negende boek waarin sy voorkom. Hoe het hierdie karakter ontstaan en het jy van die begin af geweet sy gaan ’n lang pad met jou stap? Wat maak haar so ’n suksesvolle karakter?

Ella het haar eerste verskyning in gemaak as ’n jong, naïewe moordspeurder wat aan die diep kant ingegooi word met haar eerste ondersoek. Ek het ’n speurderkarakter gesoek wat ek herhaaldelik in my krimi’s kan gebruik, maar wou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Suksesvolle Saadteling Berus Op Samewerking
Samewerking is van groot waarde in enige organisasie en dit geld ook Syngenta se saadafdeling. In enige organisasie is dit belangrik dat navorsing en ontwikkeling in ’n gees van samewerking geskied, maar in die saadbedryf, en veral by teling, is dit
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o

Related