Huisgenoot

Nuut op die rakke

ROOFDIER

Deur MARIE LOTZ (Human & Rousseau, R225*)

Roofdier is wat ’n mens noem “ ’n verrassende debuut”, maar hierdie cliché is dubbel en dwars waar. ’n Mens wil vra, maar waar kom Marie Lotz nou skielik vandaan met so ’n uitstekende krimi wat bevolk word deur volronde karakters?

Dis ’n hardebaard-roman vir mense wat hul moorde grafies verkies, en ek vra Marie of dit lesers sal afskrik en daar mense is wat spesifiek hul misdaadstories so bloedig verkies.

“Dit is, ja, en dis doelbewus so,” sê sy. “Iemand het onlangs vir my in ’n onderhoud gesê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related