Landbouweekblad

Niks verkeerd aan dié vrou nie

In misdaad is daar nie net een slagoffer nie.

“ ’n Mens kan nie oor misdaad skryf as jy nie begrip daarvoor het dat dit nie net oor die slagoffer en die ondersoeker gaan nie. Daar is ook die slagoffer se familie en mense wat die slagoffer verloor het, maar daar is ook die moordenaar en sy of haar familie wat geen aandeel daaraan gehad het nie, maar ook die verlies voel aan ’n lewe en ’n toekoms wat hulle ontneem is,” sê Irma Venter wie se negende krimi, Die verkeerde vrou, pas by Tafelberg verskyn het.

Sy het by lesers gewild geword oor haar sewe misdaadverhale in die S-reeks, met opwindende karakters soos Sarah Fourie, Adriana van der Hoon en Ranna Abramson. Tans hou sy haar besig met Ami Prinsloo van die Ami-reeks, waarvan die tweede boek is. Die eerste,, laat kykers tans naels kou in uitgesaai word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred

Related