Die urk en die saggeaarde outjie betower ewe veel
May 24, 2020
3 minutes
By die 19de
Verlede naweek het die Bundesliga weer afgeskop, maar as jy lees welke voorsorgmaatreëls alles gevolg is, besef jy dat so ’n plan in min ander lande as Duitsland sou kon werk.
Maar werk dit? Darem effens anti-klimakties as ’n doel in doodse stilte geskiet word en die viering daarvan met wettige sosiale afstand plaasvind.
Ek is in elk geval al so gretig om weer ander mense van my rusbank af te sien meeding dat ek selfs.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days