Rapport

De Niro, Hanks, Madonna nou die ‘sterre van speelveld’

Op TV-sportkanale is dit permanent eergister en die sportnuus word oorheers deur Covid-19.

So biedêm: Die uwe is rake-lings liewer vir fliek as vir sport en die kombinasie maak die pap dikwels dik aan. Eerder as verdere bepeinsing oor Covid-19, lys ek maar my gunsteling-sportflieks; dis darem ’n paar uur agter die blad vir ons ouballies wat nog nie kan glo wat met Saterdagmiddag gebeur het nie.

Dokumentêre los ek liefs vir later. Die werklikheid is tans

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related