TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer en afgesonderde grotbewoner.

Hou van: Episodes wat 22 minute lank is. Dan sal ek sommer ses episodes ná mekaar kyk.

Hou nie van: Luidrugtige ouens wat skree oor spierkrag wanneer hulle motors herstel nie, en dan wys hoe “vinnig die kar is”.

Ek kyk nou: Farscape, seisoen 1-4 (1999-2003) op Amazon Prime Video.

My mening oor die reeks: Die enigste mens in hierdie reeks, John Crichton (Ben Browder) is die ruimtewese in hierdie verbeeldingryke en denkbeeldige reeks wat in ’n ruimteskip in ’n sterrestelsel baie ver weg afspeel. Maar anders as baie reekse wat tot vervelens toe ’n militêre man as die kernkarakter het, is Crichton ’n wetenskaplike wat hierdie nuwe wêreld met nuuskierigheid, vernuf en absurde humor benader. En die ontwerp van die nie-menslike wesens is inspirerend danksy die werk van die vermaakreus The Jim Henson Company, wat ook die poppespel gedoen het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related