Vin Diesel wys weer spiere in sy frokkie
Mar 15, 2020
2 minutes
![rapport200315_article_039_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7vtj94dznk7qvlxe/images/fileWISUX7A6.jpg)
![rapport200315_article_039_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7vtj94dznk7qvlxe/images/fileGGBDUDIX.jpg)
Bloodshot. Met Vin Diesel en Guy Pearce. Regisseur: Dave Wilson.
![rapport200315_article_039_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/7vtj94dznk7qvlxe/images/fileVJ7RVWW1.jpg)
Terwyl die bekendstelling van hierdie strokiesprent-franchise ons met ’n knal tref, voel dit asof ’n mens na oorblyfsels van ander aksieflieks kyk. Daar is spore van Robocop, Universal-Soldier en Wolverine.
Waar strokiesverslaafdes kan voel dat ’n hoër grade-ring verdien, is dit nie oorspronklik genoeg nie. Dit ploeter eentonig voort na ’n voorspelbare slot. Daar’s nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days