Loading
TK![]()
author
Tertius Kapp
Tertius Kapp het met sy debuut as dramaturg reeds die magiese formule vir aangrypende teater baasgeraak. Sy werk verken dikwels omstrede onderwerpe en getuig van ’n onkonvensionele...view moreTertius Kapp het met sy debuut as dramaturg reeds die magiese formule vir aangrypende teater baasgeraak. Sy werk verken dikwels omstrede onderwerpe en getuig van ’n onkonvensionele perspektief op die teater-medium. Hy bestee ’n aantal jaar in die TV-bedryf, was dosent aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań, Pole en is tans verbonde aan Universiteit van Fort Hare. Vir Rooiland het hy twee Fiesta-toekennings gewen, sowel as die Smeltkroes-prys by Clover Aardklop.view less