Ons Is Nog Net By 1ste 100 M Van Marathon
Pres. Cyril Ramaphosa se hantering van die Covid-19-krisis geniet selfs in die sakesektor en opposisiebanke steun. Die kabinet het vroeg al maatreëls ingestel om tyd te koop in ’n land waar net vier uit tien mense toegang het tot private mediese sorg