Rapport

Die eiland van afsondering

Die pyn en veggees het vasgevang gebly in die ruïnes . . .

Die onlangse tyd van inperking wat op Suid-Afrikaners ingestel is, het my laat terugdink aan my besoek aan die eiland Spinalonga aan die ooskus van Kreta in Griekeland.

Van 1903 tot 1957 was Spinalonga nie ’n plek van veilige heenkome soos ons huise nou nie. Dis waarheen diegene wat besmet was met een van die mees gevreesde siektes van daardie tyd, melaatsheid, verban

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related