Steek ’n kers op vir die honger en bang skares
Apr 12, 2020
2 minutes
Terwyl bykans die ganse mensdom op hul eie of in klein, intieme kringe van ander afgesonder is, verlang ek intens na die drukte en wemeling van ’n skare mense. Die verlange is nie vol fiemies nie, eerder ’n vae newel: Alle herinnerings aan volgepakte teaterouditoriums, sportstadions, lesingsale, vliegtuie of winkels is meteens kosbaar. Ek is lus vir toestromings na strande, krioelende mierneste mense in roomyswinkels,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days