Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Feëryk: Feëverhale, #1
Die Feëryk: Feëverhale, #1
Die Feëryk: Feëverhale, #1
Ebook57 pages39 minutes

Die Feëryk: Feëverhale, #1

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Skadu's.

Towerkuns.

Feë.

Leer hul leefwyses – en die oorspronklike volkskunde agter die Feëryk – in ses toweragtige verhale.

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!

*Hierdie is die eerste boek in die Feëverhale reeks.

LanguageAfrikaans
Release dateSep 11, 2019
ISBN9781393739531
Die Feëryk: Feëverhale, #1

Read more from Ronel Janse Van Vuuren

Related to Die Feëryk

Titles in the series (13)

View More

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Feëryk

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Feëryk - Ronel Janse van Vuuren

    Die Blou Fees

    Sia spring van die dak af en hardloop by die stegie af. Sy het nie nodig dat enigiemand sien – of weet – waarheen sy gaan nie.

    Grootendeels het die studente waarmee sy rondhang geen benul wat die ooreenkomste is wat hulle sluit nie. En selfs as hulle dit sou uitwerk gee niemand om nie. Om roekelose pret te hê voordat hulle die regte wêreld betree is wat meeste van hulle soek. As sy haar Hof in die proses help...

    Sy spring oor die heining en gaan die woud binne. Niemand gaan daar nie, nie eens die dwaasste sterfling nie. Na die dodetal gedurende die laaste fees...

    Sia sluk en beweeg geruisloos deur die bome. Bosnimfe gluur vir haar vanwaar hulle onder ‘n olmboom vergader; wimpel-feetjies sis vir haar soos sy onder hul doringboom duik; selfs die dwaalligte vlieg weg wanneer sy nader kom.

    Sy ignoreer hulle almal. Sy het ‘n belangrike taak. Eindelik maak sy dit tot by die opening in die middel van die woud. Sy tel ‘n blaar op, prik haar vinger en drup bloed op dit.

    My bloed, roep dié wat ek soek.

    Binne oomblikke is die opening gevul deur Feë van elke kleur, ras en grootte.

    Jy is laat.

    Sy gluur vir die man wat heel moontlik die moderne uitbeelding van vampiere as aantreklike gediertes wat getem moet word geïnspireer het.

    Ek het my deel gedoen. Sy gluur vir hom. ‘Die Fees kan voortgaan soos beplan.’

    Hy lig ‘n wenkbrou.

    Jy het...

    Sy hou ‘n hand op. Laat hulle net weet, okay? Ek moet terug voordat ek gemis word.

    Net na sonsopkoms op ‘n Saterdagoggend staan Sia omring deur dronk studente. Hulle is dié wat altyd laat by partytjies bly. Hulle is die sterflinge wat roekeloos is en té dwaas om te weet wanneer om te stop.

    Sy kyk hoe ‘n see van blou op hulle afdaal vir die fees. Feë van orals kom: blou water Feë en blou veld Feë; selfs die blou muse Feë daag op.

    Sonder weifeling kyk sy hoe die sterflinge weggelei word om hulself tot uitputting te dans tydens die fees – en dan die hoofmaal te word. Sy het haar deel gedoen om haar Hof gevoed en veilig te hou vir nog ‘n jaar. Sy gryp ‘n vuil-vos-kabouter en gaan dans saam.

    Vila/Doodsnimf

    die vorige storie – die Blou Fees – het ‘n Doodsnimf (vila) as ‘n hoofkarakter (Sia).

    Alle volkskunde bly in Engels.

    According to verified folklore sources.

    In Thomas Keightley’s Fairy Mythology (1828), this is how the Vila is described:

    VILAS

    CHERRY! dearest Cherry!

    Higher lift thy branches,

    Under which the Vilas

    Dance their magic roundels.

    Them before Radisha

    Dew from flowers, lashes,

    Leadeth on two Vilas,

    To the third he sayeth—

    "Be thou mine, O Vila!

    Thou shalt, with my mother,

    In the cool shade seat thee;

    Soft silk deftly spinning

    From the golden distaff." [a]

    And in The Forest in Folklore and Mythology by Alexander Porteous (1928):

    "A female being peculiar to Serbian mythology is the Vila, who partakes of the characteristics of both the Fairy and the Elf. These Vilas, represented as Mountain Nymphs, live in the forests and hills, and love singing and dancing. They are young and beautiful, with long flowing hair, and are usually clad in white. They often

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1