Ebook835 pages13 hours
Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3: Mannheim-sage 3
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare. Weens sy onvermoë om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar – soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels ná die Boereoorlog. Ten spyte van hul hunkering na mekaar, bly hul liefde onvervul. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog ontmoet Kurt, Deborah se seun, vir Victoria, Kit se dogter. Hulle word verlief en is bereid om die besware van hul families teen te staan. Die spanning bereik ’n breekpunt wanneer hulle in ’n skermutseling in Europa vasval en hul liefde ’n duur prys verg . . . Wat hou die toekoms vir die Mannheim- en Malloy-families in? En kan Deborah en Kit, dekades na hulle die eerste keer ontmoet het, uiteindelik versoen raak in hul liefde vir mekaar?
Author
Lerina Erasmus
Lerina Erasmus is in Namibië gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf as aktrise begin. Die leliemoordenaar, ’n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die skrywer is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.
Read more from Lerina Erasmus
Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1: Die Mannheim-sage 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie goudkewers: Die Mannheim-sage 2: Die Mannheim-sage 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondes van die vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie leliemoordenaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Die goudbaronne
Titles in the series (1)
Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3: Mannheim-sage 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related ebooks
Die skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Asbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Plesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Die eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAdrenalien: Die waarheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuiwelsroos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Feëryk: Feëverhale, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadukant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBarones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArendsnes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDans met die dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Kersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie derde graf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfvlerkvoëls Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Die val van die dice Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die goudbaronne
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die goudbaronne - Lerina Erasmus
Na book_preview_excerpt.html ˲u%+( J=lB*Af"EdVC
FFMf DZw
ֳO%Z{?q/Dϵ~|?ow_]~Iz\j!şHS3Toj9~aUn\9Uk|>ўUg4ͻkiNi8jӺNsZc[K'tLØݓ=@?TpNMzj${rc/1/6q