Dans met die dood
By Joey Haywood
()
About this ebook
Dit klink of die dak van die Staatsteater in Pretoria lig soos die gehoor hande klap. Soos een man staan hulle op en klap hande. Hier en daar klink ‘n wolwefluit op. Die rede vir die oorweldigende applous is Retha Visser, die pragtige klein ballerina. Soos elke aand tevore, het sy die gehoor gaande met haar dans. Dit lyk kompleet of sy oor die vloer sweef. Met elke draai en swaai het haar swart, blink hare, vasgemaak in n bolla op haar kop, met sliertjies wat loshang, elke tree saamgedans. Nog nooit was daar iemand, enige ballerina, wat gehore so kon hipnotiseer met haar dans soos juis Retha Visser nie.
Joey Haywood
My naam is Joey Haywood. Ek is op 7 Oktober 1965 in die Ooskaapse dorp, Queenstown, gebore. As jong dogter was ek baie lief vir lees en het altyd daarvan gehou om my eie stories op te maak. Ek het altyd my klasmaats gehelp met hul opstelle en teen die tyd dat ek my eie opstel moes skryf, het my idees opgedroog, wat swak punte veroorsaak het. Ek het my droom om te skryf aan een van my Afrikaanse onnies vertel en sy het gese dat ek gladnie die talent daarvoor het nie. Ek het haar geglo, want onnies is mos nooit verkeerd nie, of hoe? Wel, ek het haar verkeerd bewys! Ek het al 3 boeke geskryf en ook 'n digbundel. Met my grootword jare tot volwassenheid, het ek baie moeilike en seer tye beleef. My grootste seer en vernedering het egter begin toe ek 44 jaar oud geword het. Ek het, agv 'n pitsweer, 'n kolostomiesakkie gekry. Vir my was en is dit steeds, die grootste seer en vernedering in my lewe. Ek vertel MY ondervinding enervaringe met 'n kolostomiesakkie. My boodskap aan almal wat die storie lees, is om nooit moed op te gee nie, al gaan dinge hoe moeilik. Reik jou hand uit na Bo en God sal jou uitlig uit die moeilike situasie waarin jy is. Niks is vir God te mooeilik of onmoontlik nie.
Read more from Joey Haywood
Anderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Dans met die dood
Related ebooks
Barones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGister is verby Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeen Trap Af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoefslag Van My Hart: en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Die lewe wat ek jou gegee het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMan in die maan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Oase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerwronge Wraak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Rewolusie van die hart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie derde graf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMeer as een grens Rating: 3 out of 5 stars3/5Hekel is Pret en Kreatief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Dans met die dood
0 ratings0 reviews