Vlug of veg
()
About this ebook
Opgedra aan soveel vroue wat daagliks blootgestel word aan emosionele of fisieke mishandeling, en vasgevang word in die bose kringloop daarvan.
Hulle paaie kruis elke oggend op presies dieselfde plek, dag na dag... behalwe Sondag. Sy draf nie op Sondae nie. Sondae laat hom gefrustreerd voel; dit en die dae wat sy somtyds onverwags nié daar is nie.
Hulle was van die begin af bewus van mekaar en van daar af het hulle stadigaan begin uitkyk vir mekaar, veral hy vir haar omdat daar, na die dae wat hy haar nie gesien het nie, gewoonlik kneusplekke sigbaar is. Soms is dit op ʼn arm of ʼn been, selfs haar wangbeen, maar wat hom die meeste bekommer is wanneer daar nié kneusplekke was nie, maar die onsigbare nadraai van iets erger. Dis die tye wanneer sy ooglopend stadiger beweeg, en dat daar tekens van pyn op haar gesig sigbaar is as ʼn mens, soos hy, op die uitkyk is daarvoor.
Wilmarí Jooste
Wilmari Jooste is gebore in Zeerust waar sy ook gematrikuleer het. Deur haar skooljare het sy reeds haar instrukteurseksamen in ballet voltooi en het direk na matriek sewe dansskole bedryf in die Vrystaat waarna sy ook kwallifiseer het in moderne dans, hip hop, kontemporêre dans, en tap. Vanaf 2016 woon sy in Ladismith waar sy steeds dansklasse aanbied. Wilmarí het in 1997 haar eerste boek op die rak gehad.
Related to Vlug of veg
Related ebooks
Barones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Haar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Liefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDans met die dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKeur van verhale 2: Maak dit saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwaard van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Soekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Vlug of veg
0 ratings0 reviews