'n Gewigtige saak
()
About this ebook
Lize en 'n vreemde dokter word op 'n onvoorsiene manier saamgegooi. Die noodlot is egter nie altyd aan Lize se kant nie en en daar word 'n hele paar dorings op haar pad gestrooi. Is dit deel van die plan dat hulle wel die gewigtige saak kan beredder of weeg die noodlot swaarder.
Thea Sonnekus
Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en twee dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het. Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.
Read more from Thea Sonnekus
Skoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeenimf van Samui Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDokter uit die Woestyn Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Kolos se Kiekies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to 'n Gewigtige saak
Related ebooks
Tussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kolos se Kiekies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Die respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBarones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Soekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMooier as Marilyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTer wille van Talita Rating: 5 out of 5 stars5/5Marta Rating: 5 out of 5 stars5/5Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMadeliefies van staal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAdri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for 'n Gewigtige saak
0 ratings0 reviews