Huisgenoot

In goeie hande

LEA parkeer onder ’n eikeboom agter die huis, of eerder paleis, want sy kan skaars glo dis net ’n woonhuis. Voor die ingang staan ’n vrou van iewers in die 50 jaar.

“Susan. Aangename kennis,” sê sy en glimlag. “Kom saam. Ons gesels sommer in die biblioteek.”

Tussen boeke wat tot teenaan die hemelhoë plafon strek, neem Lea plaas oorkant Susan, wat kiertsregop sit en haar byna ongesiens van kop tot tone betrag.

“Vertel my waarom jy aansoek gedoen het,” val Susan met die deur in die huis.

“Wel, ek het onlangs my werk verloor. Om ’n versorger te wees is nie my eerste keuse nie, maar my ma reken dis goeie ervaring.”

“En wanneer kan jy begin?”

“O, dadelik!” sê Lea en glimlag breed.

“Die ure is van agt tot vier; daarna neem die nagverpleegster oor. Jou hooftaak is om hom geselskap te hou en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related