Smet
By Roelof Meyer
()
About this ebook
'n Psigopaat se korrupte en sedelose lewe besmet die lewe van almal om hom tot hy sy hand oorspeel en kaptein Francois Roux op die toneel verskyn. Met doelgerigde speurwerk begin hy die donker lewe van die gewetenlose manipuleerder oopvlek en word hy ondersteun deur 'n toegewyde joernalis wat glo dat die krag van die media nooit onderskat moet word nie. Dit lei onder meer tot 'n deurbraak in die ondersoek na die dood van 'n beeldskone meisie wie se lyk op 'n ysige winteroggend in Bloemfontein se Loch Logan-meer gevind is.
Die soeke na geregtigheid kom egter nie sonder 'n prys nie en word 'n familie uitmekaar geskeur as dinge begin skeefloop. Die spannende intriges ontvou uiteindelik ten goede vir iemand wat altyd 'n stryd moes voer in die skadukant van die lewe. Die katnes van onheilighede laat 'n mens onwillekeurig wonder: Is die mensdom nie elke dag aan sulke besmetting uitgelewer nie?
Roelof Meyer
Roelof Meyer is in November 1956 in Port Elizabeth gebore. Met ʼn onderwyser-pa, was sy liefde vir die Afrikaanse taal onafwendbaar, Hy voltooi sy matriek aan Gill Kollege op Somerset-Oos waarna sy studies aan die UPE volg. Weens sy liefde vir Afrikaans, begin hy sy loopbaan in Joernalistiek waarna hy meer as ses jaar ʼn misdaad- en hofverslaggewer vir Oosterlig (later Die Burger) in Port Elizabeth was. Hy verruil die joernalistiek vir versekering, en begin met skakelwerk vir ʼn lewensversekeraar waarna hy sy eie versekeringspraktyk begin. Sy liefde vir skryf is egter nooit geblus nie en sy grootste droom is om dit heeltyds te doen. ʼn Tweede spanningsroman is reeds in wording.
Related to Smet
Related ebooks
Die respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Kwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Buit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Kopskoot Rating: 5 out of 5 stars5/5Medusa Rating: 5 out of 5 stars5/5Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVergelding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKaroonag Rating: 4 out of 5 stars4/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verkeerde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Man van min belang Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsInfanta Rating: 4 out of 5 stars4/5Somtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Middernag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKobra Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Wêreld sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Smet
0 ratings0 reviews