Marie Lotz is gebore en getoë in Benoni, en behaal haar honneurs in toegepaste linguistiek by Universiteit van Johannesburg. Sy het meer as twintig jaar ervaring as tekswerker, en ...view moreMarie Lotz is gebore en getoë in Benoni, en behaal haar honneurs in toegepaste linguistiek by Universiteit van Johannesburg. Sy het meer as twintig jaar ervaring as tekswerker, en werk tans as vryskut persklaarmaker van mediese en regsverslae. Sy woon in Pretoria en het een seun. Roofdier verskyn in 2021, en Polsslag een jaar later. view less