Dibi Breytenbach is ’n skrywer van KwaZulu-Natal. Sy werk in die strafregstelsel, veral met kindersake. Ses spanningsromans is reeds op haar kerfstok: Saliger, Vrediger, Heiliger, ...view moreDibi Breytenbach is ’n skrywer van KwaZulu-Natal. Sy werk in die strafregstelsel, veral met kindersake. Ses spanningsromans is reeds op haar kerfstok: Saliger, Vrediger, Heiliger, Dowe gode, Blinde gode en Stom gode. Buit is haar sewende roman.view less