Ná ’n hoogs suksesvolle medialoopbaan van meer as 40 jaar, skryf Irna van Zyl die afgelope agt jaar voltyds. Haar debuutkrimi was Moordvis, en daarna volg Gifbeker, Bloedsteen en ...view moreNá ’n hoogs suksesvolle medialoopbaan van meer as 40 jaar, skryf Irna van Zyl die afgelope agt jaar voltyds. Haar debuutkrimi was Moordvis, en daarna volg Gifbeker, Bloedsteen en Op ’n mooi dag. Al vier titels het ook in Engels verskyn, en Bloedsteen is in Armeens vertaal. Kwaaiwater is haar vyfde spanningsroman. Sy woon in Hermanus.view less