Loading
CR![]()
author
Christine le Roux
Christine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Tydens haar loopbaan het sy vyftien romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 199...view moreChristine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Tydens haar loopbaan het sy vyftien romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 oorlede.view less