Kronkelpaaie van die lewe
By Joey Haywood
()
About this ebook
Soms loop die lewe snaakse en wrede draaie met ‘n mens, maar daar met God se genade en liefde, word elke draai weer erens ‘n reguit, gelyk pad. Kronkelpaaie van die lewe is 'n boek wat jy nie wil neersit nie.Kronkelpaaie van die lewe is een van die mees grypendste verhale wat ek al ooit gelees het. Ek kon dit letterlik nie neer sit nie. Die karakters word lewendig in jou verbeelding en jy voel saam met hulle. Die skrywer van die verhaal sorg dat jy n handvol sneesdoekies byderhand hou! Dis n MOET LEES boek!
Kay Jordell
Ek het nie woorde om te kan beskryf nie. Die boek het my verbeelding aangegryp. Elke persoon se lewenspad, het ek saam hulle geloop, met ‘n glimlag hier en n traan daar. Ek het Sonja se pyn gevoel. Ook het ek besef dinge gebeur met n doel. Met al ons kronkelpaadjies in die lewe, loop God saam ons.
Jana Watt
Joey Haywood
My naam is Joey Haywood. Ek is op 7 Oktober 1965 in die Ooskaapse dorp, Queenstown, gebore. As jong dogter was ek baie lief vir lees en het altyd daarvan gehou om my eie stories op te maak. Ek het altyd my klasmaats gehelp met hul opstelle en teen die tyd dat ek my eie opstel moes skryf, het my idees opgedroog, wat swak punte veroorsaak het. Ek het my droom om te skryf aan een van my Afrikaanse onnies vertel en sy het gese dat ek gladnie die talent daarvoor het nie. Ek het haar geglo, want onnies is mos nooit verkeerd nie, of hoe? Wel, ek het haar verkeerd bewys! Ek het al 3 boeke geskryf en ook 'n digbundel. Met my grootword jare tot volwassenheid, het ek baie moeilike en seer tye beleef. My grootste seer en vernedering het egter begin toe ek 44 jaar oud geword het. Ek het, agv 'n pitsweer, 'n kolostomiesakkie gekry. Vir my was en is dit steeds, die grootste seer en vernedering in my lewe. Ek vertel MY ondervinding enervaringe met 'n kolostomiesakkie. My boodskap aan almal wat die storie lees, is om nooit moed op te gee nie, al gaan dinge hoe moeilik. Reik jou hand uit na Bo en God sal jou uitlig uit die moeilike situasie waarin jy is. Niks is vir God te mooeilik of onmoontlik nie.
Read more from Joey Haywood
Anderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDans met die dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Kronkelpaaie van die lewe
Related ebooks
Die lewe wat ek jou gegee het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEmma en die creepy komplot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLang pad na vergifnis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPapierblomme Rating: 5 out of 5 stars5/5Sonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Meer as een grens Rating: 3 out of 5 stars3/5Kleure van die liefde: 25 van die beste stories uit rooi rose Rating: 2 out of 5 stars2/5Ek Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Dryf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVier begrafnisse en 'n troue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMadeliefies van staal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoomwortels in die hemel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElim Rating: 3 out of 5 stars3/5Die vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruidzilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Kronkelpaaie van die lewe
0 ratings0 reviews