Ebook194 pages2 hours
Emma en die creepy komplot
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer ná die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei op die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .
Author
Marianna Brandt
Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stoutsterte, Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Poot aan wal, Magrietjie Swaaiboude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies, plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.
Read more from Marianna Brandt
Skool is 'n riller Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEmma en die geheime gang Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Emma en die creepy komplot
Related ebooks
Die vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsChuck Norris kan deel deur nul Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElf dae in Parys Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlis met vlerke Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5Stories van Bergplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie se donkie (#4) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Brigadier en die raaiselponie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 1: Bewakers Rating: 1 out of 5 stars1/5Byna liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Trompie die held (#9) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerwoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKraak Rating: 5 out of 5 stars5/5Tienerharte 1: Hartklop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoederland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 3: Helers Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Piekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Emma en die creepy komplot
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Emma en die creepy komplot - Marianna Brandt
F5Na book_preview_excerpt.html Zˮ#Y)
e2O< 2ȎrS`ɖ;/N6H̟̗*daϕMԩ"_oיrsd۾ѼMxCeΚ׃DZmߙ?1gw`O5_j>ҵa%M:ct3 9~ܙ'?vvBtCx4j>\p`.qv(Ը9[կ.sC0`N58;V~oe?k204t~4*+HE6AG*$Kjh?i+IP+2~k"|sv
9s:.^s`yөA
kP\P^vqgnG~hDd(4%^tX#f,#O+\u'7N{k m
w.M/1T!
#Rɟ)0sP";=TB]9Fs3VXy}L֍n&6G8 wL{/^b}l; FhXR>?;<"i`äE>;|Ҿw\vP-mW
$YiɅ&4e2?K6i3 u&,EJ"G o#8tV8^mw_[g<ǍP܆X졘2i,EUD>D0