Ebook196 pages4 hours
Emma en die geheime gang
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Toe hulle besluit om ondersoek in te stel, verdiep die raaisel van die kinders se verdwynings. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium. En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.
Author
Marianna Brandt
Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stoutsterte, Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Poot aan wal, Magrietjie Swaaiboude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies, plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.
Related to Emma en die geheime gang
Related ebooks
Die vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEmma en die creepy komplot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNina en die funky eksperiment Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonder Chocolate Charlie Rating: 4 out of 5 stars4/5Speurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Tienerharte 1: Hartklop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBrigadier en die raaiselponie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsChuck Norris kan deel deur nul Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIngonyama en ander maats met leeueharte: Kortverhaalbundel vir Eerste Addisionele Taal in die intermediêre fase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElf dae in Parys Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Soekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die seerowers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlis met vlerke (skooluitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsErfgenaam vir Groenvlei Rating: 1 out of 5 stars1/5Mispa Rating: 4 out of 5 stars4/5Engel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Saartjie Omnibus 4 Rating: 5 out of 5 stars5/5Ctrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Spanjaard Rating: 4 out of 5 stars4/5Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Rivierplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGabriella en die hertog van harte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNina en die wacky hare Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Emma en die geheime gang
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Emma en die geheime gang - Marianna Brandt
(Na book_preview_excerpt.html uZˎ$Gr{]@`\4YmjyBEee#U(:"/yD>{dOUeFx=ޞmЕwݏmX臺 X|bBSD_ʟp|_u巧:oOE"^~pX+ /ػC|qCD)熢wXe*X5E~(?W߇n|] 6du]
!]aDž<vP5b:q/B8>7|J1}5ξB>M$;U~x_et*<7/zZ
UpO0@;%յWR
JtZ8YK c\.BRѬp6+]bVouTjW\\YloT