Dis iets meer . . .
Nov 25, 2021
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Susan (Natasha van der Merwe) en (Eden Classens) speel met vuur. Hulle het ’n affair aangeknoop en dis nie lank voor Susan se vrou, Elana (Esther von Waltsleben), twee en twee bymekaartel en uitvind wat hulle agter haar rug aanvang nie. Dis duidelik Susan en Justin se gewete pla hulle oor wat hulle aan Elana doen, maar hulle kan nie van mekaar af wegbly nie. Wat tussen hulle is, is meer as iets vlietends, en dit voorspel groot hartseer vir Elana.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days