Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Padlangs
Padlangs
Padlangs
Ebook193 pages53 minutes

Padlangs

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. ’n Groot aantal gedigte dra ’n unieke boodskap wat op die werklikheid gebaseer is.
PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag.
As Christenkind het ek ’n groot begeerte om ’n paar van my Christelike gedigte ook met jou te deel. Die gelowige se paaie is nie altyd gelyk nie en net gebed en geloof kan ons oor die struikelblokke help. Mag hierdie oopoë gebed gedigte ook jou guns geniet en jou inspireer.
Ek beveel my bundel sterk aan as jy wil deel in ’n moderne lewe se werklike hartroerende lewenservarings met ander se verhale as riglyn, wat my pad gekruis het.

LanguageAfrikaans
Release dateDec 26, 2013
ISBN9781310069789
Padlangs
Author

Bets Bronkhorst

Bets Bronkhorst is op 21 Desember 1960 as 'n Zeeman gebore in Carletonville. Haar ouers het in 1962 na Springs verhuis en sy was daar woonagtig tot en met 1988. Sy was 'n leerling van Laerskool Christiaan Beyers en op hoërskool het sy by Dr. Johan Jurgens gematrikuleer in 1978. Bets is baie gelukkig getroud met Willem Bronkhorst, is baie trots op hul ses kinders en drie pragtige kleinkinders. Bets is 'n ekstrovert, sy het 'n baie goeie sin vir humor, lag sonder ophou, is altyd die stoutste een in die groep. Sy is baie kreatief en kunstig met haar hande. Skep eerder self, in plaas van om te koop. Op 'n meer ernstiger noot: sy kan baie emosioneel raak as dit by ander se lief en leed kom, sy reik altyd uit na ander, is altyd bereid om te help en luister. Haar 'motto' in die lewe is: bid sonder ophou. Haar verhouding met haar Skepper bou sy daagliks op en is 'n diep gelowige wat vantevore kinderkrans aangebied het en behoort aan 'n Bybelstudiegroep. Sy is dan ook lid van die NG Kerk in Dunnottar. Haar liefde vir skryf het reeds op 'n jong ouderdom begin. Sy is 'n diep dinker! Sy het al 'n paar kinderstories vir haar kleinkinders geskryf en 'n hele aantal gedigte. Op aanvraag bind sy gereeld op eie koste van haar gedigte wat dan as geskenke gaan. PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. Haar keuse van gedigte wat sy vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag. "Padlangs", wat binnekort verskyn, is haar eerste elektroniese digbundel.

Related to Padlangs

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Padlangs

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Padlangs - Bets Bronkhorst

    bcbook_preview_excerpt.htmlXKJM)~lĄHhH)4^UB#+_Gph;7I^J r0@UV˗/b"|uy!wlx.ϟse)}4%'m)c-\wi.]1xyS]kvw (?/Nb 6FCط ٯbztH>zrW BQR'yS )WM،>VfBdTI e1;@J'F9(] %ԄviSHMW$&Lut,S*%ei[C=ǶCUXB7 [p|ѻ,Ec˗E? JcJqAWJeۃKC+##\? ٟzB6/n%'_q~ɋxzr߃1>l%޸IRdwtGYA"(s/D;M̦$U6|␧ #UmX AyP Pz( V+ek 46 8QdS#ydP4\Դ["|4io2=6>z‚B\h`B!]5),tS7SiWniua B Z2B< 0Ph:bZUQ ksgbF{{hL1.UQpL3 @ReSG[7њ&p(Κ(.现1pgv3a~htoq~) gz @ 2̧Ӫ4.+zx fڮH8߽zn9h6\:iv<$ 0ukm<r]Pa~m>oԻf9D%5ͧw=ڑPѲ5KSa|ĝ8w '-T'9\2F`/O|,
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1