Elizbè van der Colff het in Bellville en Oudtshoorn grootgeword. Ná skool behaal sy haar B. Arbeidsterapie-graad. Hierna spesialiseer sy in kinderontwikkeling en bestuur haar eie p...view moreElizbè van der Colff het in Bellville en Oudtshoorn grootgeword. Ná skool behaal sy haar B. Arbeidsterapie-graad. Hierna spesialiseer sy in kinderontwikkeling en bestuur haar eie privaatpraktyk. Sy skryf twee artikels oor kinderontwikkeling wat in Baba en Kleuter gepubliseer is. Sy woon saam met haar man, Nico en hulle drie kinders in De Tijger, naby Kaapstad.view less