Ebook383 pages4 hours
Etosha
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hóé die groep oud-soldate sy opdragte uitvoer. In die afgeleë ooptes van die park maak hulle ’n wildstroper wreed dood. Die wildstroper is die hoofman van ’n Himba-stam en Justus Tjambiro se pa. Die renosterhoring wat hy laat val terwyl hy vlug, moes betaal vir sy seun se universiteitsopleiding. Justus keer terug uit die stad om sy pa op te spoor. Wanneer hy sy pa se lyk vind, neem hy hom voor om sy pa se dood te wreek op die bevelvoerder van die APU – Karel Fechter.
Read more from Piet Van Rooyen
Kwansuis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRodriguez Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Etosha
Related ebooks
Katvoet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Vuilspel op die Vlaktes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBeminde Verraaier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuiwelsroos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Brandwaterkom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWenkbrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag op 'n voëlplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMeer as een grens Rating: 3 out of 5 stars3/5Amraal Rating: 3 out of 5 stars3/5Frats Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verleiding van Eva de Winter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Tweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se lot Rating: 4 out of 5 stars4/5Gees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBidsprinkaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Anderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHierdie mens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Trekkerswee Met tekeninge van J.H. Pierneef Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlakwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5
Reviews for Etosha
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Etosha - Piet van Rooyen
5Na book_preview_excerpt.html }|˲$q$QfM30Z`ŌʛHedUYqJb6}9uʊW_|5/>_n1]_?Z[sk1>u5^g/m6c=.>m
i#4SoYvIanMxxԻk.|n94j״<4qC7S(%s`f=]~2cy}$__S_/+m3uk4]sH.4il%ǀ/a:7CێV>OSSX˟na-4+\G>`IPAm0焧v~b
cSs]Ŭpv_6I]۩S}sIN1rХ81.\֬VfΗcП^6ss(@/CPhh[z
x;VDsC]*aįBq{p]Y)E
1pg `Cl|$#f|=m H\܇z=E{(>)徟C?ggQ:9|fiv8#j*.M;vXu|q5=S