Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3
Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3
Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3
Ebook43 pages23 minutes

Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Nagmerries.

Wesens van duisternis.

Mitiese monsters.

Terwyl hulle almal besig is met hul lewens, word fluisteringe van verandering gedra op die rimpels van die Ryke wat bots.

Sal hulle getrou bly aan hul aard of toelaat dat verandering hulle oorkom?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!

*Hierdie is die derde boek in die Feëverhale reeks.

LanguageAfrikaans
Release dateSep 17, 2019
ISBN9781393217060
Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3

Read more from Ronel Janse Van Vuuren

Related to Kronkelende Verhale

Titles in the series (13)

View More

Related ebooks

Related articles

Reviews for Kronkelende Verhale

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Kronkelende Verhale - Ronel Janse van Vuuren

    Nagmerrie onder die Olms

    Om in die bos te woon, was lankal 'n taboe. Tog het Danni geen keuse gehad nie. Net haar tatoeëering het haar beskerm teen die monsters. Net haar ring het haar aan haar susters verbind. Op ‘n sekere punt het die bome genoeg verander dat selfs sý wat deel is van ‘n boom binne een moes woon. Sy het geweet dat iets boos die bos oorgeneem het – iets wat selfs die donker feë vrees.

    Haar ring krimp en kronkel en die vaal stem van ‘n bosnimf wat aan die buitewyke van die bos woon, kom uit die bek van die slang.

    Die maan is besig om te kwyn. Alle blare is verlore. Net wolke en mis...

    Die slang sis en keer terug na sy posisie gedraai om haar vingers.

    Danni sidder. Met elke maansiklus wat verbygaan, word sy donkerder – nie net haar rok en tatoeëering nie, maar ook haar wese. Dit was rampspoedig om op Feërie se hulp te wag. As sy feë sien, verblind deur hul angs, word sy net meer en meer ysig soos die bos rondom haar... sy kan soms nie eers haar vingers voel vir die koue wat hulle uitstraal nie.

    Die boompie bewe, ondanks die lampe om die houtpot.

    Emosies wat sy gedink het dat sy nie meer het nie, duik op terwyl sy kyk na die laaste wilde bosnimf se stryd om te oorleef. Dit was té jonk om die bos wat met sonlig oorstroom was te onthou, die streling van ‘n warm briesie te ken of wat dit beteken om buite Feërie gebore te word. Maar Danni het dit alles geweet. Sy maak die vou van haar toga reguit en sorg dat dit net reg val voordat sy deur die venster van haar huis in ‘n ou boom loer.

    ‘n Stukkie maan loer uit die donker lug. Danni het die koue wintersnag binnegeloop en nie die tatoeëering op haar hals

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1