Huisgenoot

AS DIE VUISTE VAL IN DIE INPERKING …

Eendag sal jy ’n veilige ruimte skep waarin jy in vrede saam met jouself sal kan opkrul. Iewers daar buite is ’n ander lewe as dié een; ’n lewe wat wag dat jy dit leef

DIE swart-en-wit badkamerteëls is koud onder my sweetpak. Ek laat my voorkop tot op my knieë sak en vou my arms om my kop. My kop pyn waar hy my met die vuis geslaan het.

’n Klos van my hare lê in die toiletbak. Dit is die derde aand agtermekaar dat hy my aan my hare uit die kombuis gesleep het. Dis die enigste vertrek waar sy vrees dat die bure hom deur die venster sal sien, keer dat hy my slaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related