Huisgenoot

’N KOT VIR JOU SPEELGOED

ONDER normale omstandighede sou dit ’n soel en vreedsame someraand gewees het. Al die tekens was daar. Iewers in ’n boom het ’n piet-my-vrou die koms van ’n Hoëveldse donderstorm aangekondig. Die wind het die dag se hitte uit my woonstel verjaag en krieke het soos klein dieselenjins in die tuin geluier.

Maar toe vibreer my foon. Daar op die skerm staan die boodskap wat my op my reeds flenters tande laat kners. Sommer vroeg in Januarie al gaan ons na fase 6 van beurtkrag.

Weg is die zen-gevoel. Die onlangse somervakansie waar ek saam met familie om kreunende kostafels gesit en myself verbeel het ek is in Costa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related