Tuis

Van kanonne en tortelduifies

Vyfuur smoors – die dag is nog ’n veraf gedagte – en ek skrik wakker met moordgedagtes.

Ek soek ’n kettie. Nee, ’n geweer. En hy hoef nie klein te wees nie. Kanon sal ook doen. Solank hy ’n groot genoeg knal het wat ’n duif sal maan toe pos.

Vyfuur is die tyd dat die tortelduifmannetjies in my boomryke buurt ontwaak – veral die een in die jakarandaboom reg onder my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis4 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Kies dié winter immergroen plante uit ’n asemrowende verskeidenheid wat nie hul kleur weens ryp sal verloor nie. Onthou net: Selfs rypgeharde plante hou van ’n deklaag – strooi daarom ’n dik laag orga
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t

Related