Loading
JW![]()
author
Jelleke Wierenga
Jelleke Wierenga het die graad BA (Hons) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal en daarna by Beeld gewerk as onder andere onderwysberiggewer en nuusredakteur...view moreJelleke Wierenga het die graad BA (Hons) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal en daarna by Beeld gewerk as onder andere onderwysberiggewer en nuusredakteur (Pretoria-kantoor). Ná ’n kort kennismaking met die burokrasie via die WNNR in Pretoria het sy ’n opvou-woonwa aangeskaf en Kaap toe gevlug. Sy was vir twee jaar artikelskrywer by die tydskrif Sarie in Kaapstad, waarna sy bedank het om ’n vryskutter te word. Sedertdien doen sy enigiets wat met die Afrikaanse woord te doen het – van skoolboeke skryf tot die aanprysing van linnegoed in kataloguskopie.view less