Rapport

Die donker en die lig langarm in dié riller

As jy van moord droom deur Deborah Steinmair. Uitgewer: Lapa. Prys: R300.

As jy die woord droom van die teenoorgestelde kant af lees, ontdek jy die woord moord. Hierin lê die kreatiewe krag van Deborah Steinmair se sesde roman: teenoorgesteldes.

’n Voorwaarde van ’n riller – want dit is wat hierdie boek is – is dat daar nie voor die lees daarvan te veel geheime weggegee moet word nie. Dit moet wees asof die leser met ’n kers deur ’n donker huis loop en ál meer kerse aansteek hoe dieper in die storiehuis inbeweeg word totdat al die versteekte vertrekke ten slotte verlig is. Dit is om dié rede handel oor ’n ma, Erin, wie se dogter, Maryna, ná 20 jaar op haar drumpel verskyn nadat sy as sesjarige voor haar skool ontvoer is. Hierdie twee vreemdelinge, wat albei deur hel is, moet voor booswigte vlug terwyl hulle hul eie asook mekaar se duiwels baasraak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related