Huisgenoot

Boeke vir jou Kerskous

HANNES BARNARD

My agterosoomblik was die lees van Losprys deur Martin Steyn. Die ruimtebeskrywings verplaas jou na ’n bekende en onbekende Kaapstad, en die karakters word mens in jou kop. Vervleg daarmee ’n bobaasspeurstorielyn, styf gespan, en plotseling skuif hierdie juweel na my herleesrak.

My onverwagte plesier was die ware verhaal van Riaan Manser in sy kinderboek, My First African Adventure. Die wonder van sy avontuur, die ontdekking in die onbekende, en die krag van die menslike gees het gemaak dat ek hierdie boek sommer twee keer gelees het.

DIE WET VAN GAUTENG

Kaptein Cindie McKelly en speurder-kaptein Awande Mhlanga ondersoek ’n reeks moorde waar die slagoffers ’n koeël deur die linkeroog gekry het.

HELENE DE KOCK

Hans du Plessis se Inkommers is na my mening die beste Afrikaanse boek wat ek onlangs gelees het.

Die titel is ’n metafoor vir buitestanderskap, vir die mens wat eintlik altyd ’n inkommer bly. Die boek lewer ook ’n pleidooi vir die bewaring van die Vredefortkoepel.

Dis ’n boek wat jare gelede verskyn het, maar die fassinasie met Jeffrey Archer se As the Crow Flies bly.

Die epiese verhaal strek oor drie vastelande en 60 jaar. Die karakters lééf, die prosa lees glad – dié man kan ’n storie vertel.

ELISABET SE OORLOG

Benewens dié heerlike roman het Keur 7 en Stella se dogters ook vanjaar uit Helene se pen verskyn.

WILNA ADRIAANSE

Francois Smith se is met ’n haarfyn kwas geskets. Dit verg ’n tweede lees om te besef dat die verhaal eintlik op twee vlakke bestaan. Die een is die leesbare woorde op papier, die ander een is opgesluit in dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related