Rapport

Hallo, effens bevlekte held

Geen engel nie deur André Krüger. Uitgewer: Penguin. Prys: R270.

“Hierdie boek is nie die waarheid nie, maar die waarheid is in hierdie boek,” lui die credo van André Krüger se vierde roman, Geen engel nie.

Tog kan jy maar vergeet van bespiegel oor die skrywer se eie kinderdae en militêre opleiding. Las af die soektog na “waarhede” en outobiografiese onthullings. Speurder speel? Moenie eens daaraan dink nie – my waarheid is nie jou waarheid nie, en omgekeerd. Wie sal oorbly om arbiter te speel oor die waarheid – klein of groot, belangrik of onbenullig, skokkend of vertroostend – wanneer die verhaal op sy einde is, en die deurgaans naamlose verteller ons verlaat?

Stories is die waarheid gelieg – en dít maak van Krüger ’n donners goeie leuenaar. Soos wyle; spits jou ore en maak oop jou oë vir die een frase wat alles sal verander; staal jou saam met sy helde teen die ysige winde van verraad. Steek ’n kers aan vir die liefdesgloed te midde van oorlog, onstabiliteit en onmenslik moeilike keuses. Breek ’n lansie vir dié wat hulle drome oorleef.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related